Varkvoer Reeks

BarnPig is ‘n Barnlab Varkvoer produkreeks wat geformuleer is om te voldoen aan die dier se nutriëntbehoeftes vir groei en ontwikkeling gedurende die vroeë groeifases en om die groeitempo van maer weefsel gedurende die later groeifases te optimaliseer. Die sograntsoene is geformuleer om die nutriëntbehoeftes van dragtige en lakterende sôe te voldoen vir optimale melkopbrengs en ‘n vinnige herstelperiode.

Riviersonderend

Volledige voerreeks

VKA300 BarnPig Kruip (V 26690)
BarnpPig Kruip is ‘n hoë kwaliteit dieet om die oorgang van die melkdieet na graangebaseerde vaste voer te ondersteun. Dit word gebruik vanaf 24 tot 49 dae (3 tot 7 weke) met ‘n totale voerinname van 11.5kg/vark of vanaf 24 tot 56 dae (3 tot 8 weke) met ‘n totale voerinname van 18kg/vark. Voer tot ongeveer 15-20kg lewendige massa.
VKA305 BarnPig Speen (V 26691)
BarnPig Speen word in opvolg van die Barnlab Kruip dieet gevoer. Die Barnlab Speen dieet is ‘n hoë kwaliteit dieet om die jong varkie se goeie groeipotensiaal in die na-speense fase te benut. Dit word gebruik vanaf 50 tot 84 dae (7 tot 12 weke) met ‘n totale voerinname van 45kg/vark of vanaf 57 tot 84 dae (8 tot 12 weke) met ‘n totale voerinname van 38kg/vark. Voer tot ongeveer 40kg lewendige massa.
VKA310 BarnPig Groei (V 26692)
BarnPig Groei is saamgestel om die periode van effektiewe en vinnige groei van die vark te benut deur hoë groeitempo van maer weefsel met goeie voeromset te handaaf. Dit word gebruik vanaf 85 tot 126 dae (12 tot 18 weke) met ‘n totale voerinname van 95kg/vark. Voer tot ongeveer 75-80kg lewendige massa.
VKA320 BarnPig Afrond (V 26693)
BarnPig Afrond is saamgestel om in die afrondperiode effektiewe groei te verkry sonder dat oormaat vetneerlegging plaasvind. Dit word gebruik vanaf 126 tot 154 dae (18 tot 22 weke) of tot en met bemarking met ‘n totale voerinname van 78kg/vark. Voer tot ongeveer 105-110kg lewendige massa.
VKA325 BarnPig Droë Sog en Beer (V 26695)
BarnPig Droë Sog en Beer is spesiaal saamgestel om aan die voedingsbehoeftes van die dragtige sog asook die reproduserende beer te voldoen. Kontak jou Barnlab voedingkundige vir voedingsprogram.
VKA330 BarnPig Laktasie (V 26694)

Konsentreer

VAK510 BarnPig Grower Concentrate (V 28841)
BarnPig Groei Konsentraat word gebruik volgens menginstruksies vanaf 11 weke tot en met bemarking.
VKA525 BarnPig Dry Sow and Boar concentrate (V 28840)
BarnPig Droë Sog en Beer Konsentraat word gebruik volgens menginstruksies en word gevoer tot en met 2kg/vark/dag afhangende van liggaamskondisie.
VKA530 BarnPig Lactating Concentrate (V 28839)
BarnPig Lakterende Konsentraat word gebruik volgens menginstruksies en word ad lib gevoer.

Uitvlught

BarnPig Laktasie is ontwikkel om aan die lakterende sog se voedingsbehoeftes te voldoen ten einde voldoende melk te produseer om optimale groei by die werpsel te bewerkstellg sonder om te veel liggaamskondisie in te boet. Kontak jou Barnlab voedingkundige vir voedingsprogram.

BarnPig Droë Sog en Beer Konsentraat word gebruik volgens menginstruksies en word gevoer tot en met 2kg/vark/dag afhangende van liggaamskondisie
VKA530 BarnPig Lactating Concentrate (V 28839)
BarnPig Lakterende Konsentraat word gebruik volgens menginstruksies en word ad lib gevoer.

Vryburg

Die formule vir bevordering

+27 (012) 664 0484

info@barnlab.co.za

7 Murati Ave Lyttleton Manor Pretoria Suid Afrika