Skaap voer reeks

Barnlab bied ‘n verskeidenheid van koste effektiewe, hoë kwaliteit en gebalanseerde aanvullings en voedingsprodukte wat ontwikkel is om beter groei en ontwikkeling by teel- en produksiediere te verseker.

Die Barnlab Kleinvee aanvullingsreeks is gebaseer op die nuutste navorsing en is eerstens gemik om voedingstoftekorte reg te stel om die benutting van bestaande ruvoerbronne te verbeter en tweedens, om aanvullende voedingstowwe te voorsien waar die dier se vereistes vir alle fisiolofiese behoeftes gedurende produksie- en reproduksie fases groter is as wat deur bestaande basis ruvoerbronne/weidings voorsien kan word.

Die Barnlab Kleinveeprodukte wat in intensiewe produksiestelsels gebruik word, het ‘n ideale voedingsbalans vir goeie skeletgroei en spierontwikkeling en is geformuleer om optimale gewigstoename, voerinname, gesondheid en reproduksie te teiken. Die produkte word ontwikkel met die nuutste voermodelleringstegnologie om die laagste voerkoste per kg vleis geproduseer, en dus die hoogste wins, te verseker.

Riviersonderend

Volledige Voerreeks

RSA010 Barnlab Lamkruipvoer (V 27285)
Barnlab Lamkruipvoer word vanaf 7 dae ouderdom tot en met speenouderdom of 28kg liggaamsmassa gevoer. Hierdie produk bevorder maksimum groei en spierontwikkeling asook die ontwikkeling van optimale wolfollikels.
RSA035 Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” (V 27281)
Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” is ‘n volledige smaaklike produk geformuleer vir ooie in intensiewe lamstelsels, met die doel om melkproduksie aansienlik te vermeerder. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA040 Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer (V 27283)
Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer is ‘n byvoeding vir ramme, ooie en lammers vir verbeterde groei en melkproduksie op meer ekstensiewe produksie stelsels. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA100 Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs (V 24534)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs is ‘n volledige voer vir die voerkraal aanvangsfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA101 Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei (V 27284)
Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei is ‘n volledige voer vir die groeifase van sakpe en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is tot en met 35 dae of 30kg in gewig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA102 Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond (V 24533)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond is ‘n volledige voer vir die afrondfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is vanaf 35 dae tot en met slag. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA110 Barnlab Sheep Finisher (V 23316)
RSA150 Barnlab Stud Ram XTRA (V 24530)
RSA151 Barnlab Stoedramvoer (V 27282)
Barnlab Stoetramvoer is ‘n volledige skaapuitgroei en afrondrantsoen vir potensiële teelramme. Die voer kan aangewend word om stoetramme meer optimaal uit te groei met verbeterde spiermassa. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSV020 Barnlab Voerpille (V 11155)
RSV040 Barnlab Lusern Pille (V 31460)
RSV030 Tanqua Pille (V 16200)
RVV255 Barnlab Droogtevoer (V 16613)
Barnlab Droogtevoer is ‘n kwaliteit volledige en ekonomiese rantsoen vir beeste vir:
• Ekonomiese aanvulling tydens droogte as daar ‘n ruvoerskaarste is.
• Diere wat op die veld gevoer word om hulle te help om genoegsame voedingstowwe in te kry om hul normale liggaamsfunksies volledig te handhaaf.

Lek Reeks

RVL360 Barnlab Wollek (V 16615
Barnlab Wollek is ‘n hoë kwaliteit volledige klaargemengde lekaanvulling vir skape en bokke op meer ekstensiewe stelsels. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL381 Energie Lek (V 19892)
RVL415 Barnlab OptiMix 20 (V 23212)
Barnlab OptiMix 20 is ‘n veelsydige proteïen-energie aanvulling met heelwat aanwendings. Die produk kan gevolglik, ongemeng gevoer word of dit kan met ander bestanddele gemeng word vir swaardragtige en lakterende diere, sowel as vir uitgroei van jong diere op goeie veldweiding. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL385 Barnlab Produksielek 25 (V 21716)
Barnlab Produksielek 25 is ‘n volledige klaargemengde winterproduksielek vir beide beeste en skape vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie/ooie, eerste-kalf verse/lammers, droë dragtige koeie/ooie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL370 Barnlab Restelek (V 24485)
Barnlab Restelek is ontwikkel om voedingstekorte en voedingsprobleme op oesreste van somergrane en stoppellande van wintergrane te beperk. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL433 Barnlab P6 (V 15391)
Barnlab P6 is ‘n klaargemengde hoë kwaliteit fosfaatlek vir beeste en skape wat tydens die somer of groen maande aan vee voorsien word om hul minerale- en spoormineralebehoeftes te bevredig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

Konsentraat Reeks

RSS501 Barnlab Protein Plus Supplement (V 23314)
Barnlab Protein Plus Supplement is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde (eksklusief hoë rumen-verbyvloei plantproteine) met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS510 Barnlab Aminopass (V 26376)
Barnlab AminoPass is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS520 Barnlab Cotton Excel (V 29842)
Barnlab Cotton Excel is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat met soortgelyke spesifikasies as katoenoliekoek wat gebruik word om diëte wat meer natuurlike proteïen verlang, saam te stel
RSH210 Barnlab Skaap Voerkraal HPK (V 27280)
Barnlab Skaap Voerkraal HPK is ‘n hoë kwaliteit proteïenkonsentraat vir uitgroei en afronding van skape. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

Uitvlught

Volledige Voerreeks

RSA010 Barnlab Lamkruipvoer (V 27285)
Barnlab Lamkruipvoer word vanaf 7 dae ouderdom tot en met speenouderdom of 28kg liggaamsmassa gevoer. Hierdie produk bevorder maksimum groei en spierontwikkeling asook die ontwikkeling van optimale wolfollikels.
RSA035 Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” (V 27281)
Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” is ‘n volledige smaaklike produk geformuleer vir ooie in intensiewe lamstelsels, met die doel om melkproduksie aansienlik te vermeerder. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA040 Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer (V 27283)
Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer is ‘n byvoeding vir ramme, ooie en lammers vir verbeterde groei en melkproduksie op meer ekstensiewe produksie stelsels. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA100 Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs (V 24534)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs is ‘n volledige voer vir die voerkraal aanvangsfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA101 Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei (V 27284)
Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei is ‘n volledige voer vir die groeifase van sakpe en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is tot en met 35 dae of 30kg in gewig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA102 Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond (V 24533)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond is ‘n volledige voer vir die afrondfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is vanaf 35 dae tot en met slag. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA151 Barnlab Stoedramvoer (V 27282)
Barnlab Stoetramvoer is ‘n volledige skaapuitgroei en afrondrantsoen vir potensiële teelramme. Die voer kan aangewend word om stoetramme meer optimaal uit te groei met verbeterde spiermassa. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies
RSV040 Barnlab Lucerne Pellets (V 31460)
RVV255 Barnlab Droogtevoer (V 16613)
o Barnlab Droogtevoer is ‘n kwaliteit volledige en ekonomiese rantsoen vir beeste vir:
Ekonomiese aanvulling tydens droogte as daar ‘n ruvoerskaarste is.
• Diere wat op die veld gevoer word om hulle te help om genoegsame voedingstowwe in te kry om hul normale liggaamsfunksies volledig te handhaaf.
o Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RDA014 Barnlab Weimeester bees en skaap (Registration Pending)

Lek Reeks

RVL360 Barnlab Wollek (V 16615)
Barnlab Wollek is ‘n hoë kwaliteit volledige klaargemengde lekaanvulling vir skape en bokke op meer ekstensiewe stelsels. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL385 Barnlab Produksielek 25 (V 21716)
Barnlab Produksielek 25 is ‘n volledige klaargemengde winterproduksielek vir beide beeste en skape vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie/ooie, eerste-kalf verse/lammers, droë dragtige koeie/ooie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies
RVL370 Barnlab Restelek (V 24485)
Barnlab Restelek is ontwikkel om voedingstekorte en voedingsprobleme op oesreste van somergrane en stoppellande van wintergrane te beperk. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL433 Barnlab P6 (V 15391)
Barnlab P6 is ‘n klaargemengde hoë kwaliteit fosfaatlek vir beeste en skape wat tydens die somer of groen maande aan vee voorsien word om hul minerale- en spoormineralebehoeftes te bevredig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL415 Barnlab OptiMix 20 (V 23212)
Barnlab OptiMix 20 is ‘n veelsydige proteïen-energie aanvulling met heelwat aanwendings. Die produk kan gevolglik, ongemeng gevoer word of dit kan met ander bestandele gemeng word vir swaardragtige en lakterende diere, sowel as vir uitgroei van jong diere op goeie veldweiding. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

Konsentraat Reeks

RSS501 Barnlab Protein Plus Supplement (V 23314)
Barnlab Protein Plus Supplement is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde (eksklusief hoë rumen-verbyvloei plantproteine) met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS510 Barnlab Aminopass (V 26376)
Barnlab AminoPass is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS520 Barnlab Cotton Excel (V 29842)
Barnlab Cotton Excel is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat met soortgelyke spesifikasies as katoenoliekoek wat gebruik word om diëte wat meer natuurlike proteïen verlang, saam te stel.

Vryburg

Volledige Voerreeks

RSA010 Barnlab Lamkruipvoer (V 27285)
Barnlab Lamkruipvoer word vanaf 7 dae ouderdom tot en met speenouderdom of 28kg liggaamsmassa gevoer. Hierdie produk bevorder maksimum groei en spierontwikkeling asook die ontwikkeling van optimale wolfollikels.
RSA035 Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” (V 27281)
Barnlab Volledige Lakterende Ooi “Advance” is ‘n volledige smaaklike produk geformuleer vir ooie in intensiewe lamstelsels, met die doel om melkproduksie aansienlik te vermeerder. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA040 Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer (V 27283)
Barnlab Ram, Ooi en Lamvoer is ‘n byvoeding vir ramme, ooie en lammers vir verbeterde groei en melkproduksie op meer ekstensiewe produksie stelsels. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA100 Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs (V 24534)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamaanvangs is ‘n volledige voer vir die voerkraal aanvangsfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA101 Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei (V 27284)
Barnlab Voerkrall Volledige Lamgroei is ‘n volledige voer vir die groeifase van sakpe en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is tot en met 35 dae of 30kg in gewig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA102 Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond (V 24533)
Barnlab Voerkraal Volledige Lamafrond is ‘n volledige voer vir die afrondfase van skape en lammers vir die slagmark en kan ad lib gevoer word nadat diere goed aangepas is vanaf 35 dae tot en met slag. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSA150 Barnlab Stud Ram XTRA (V 24530)
RSA151 Barnlab Stoedramvoer (V 27282)
Barnlab Stoetramvoer is ‘n volledige skaapuitgroei en afrondrantsoen vir potensiële teelramme. Die voer kan aangewend word om stoetramme meer optimaal uit te groei met verbeterde spiermassa. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies
RSV040 Barnlab Lusern Pille (V 31460)
RSV260 Barnlab Droogtevoer (skaap) (Registration Pending)
RVV255 Barnlab Droogtevoer (V 16613)
Barnlab Droogtevoer is ‘n kwaliteit volledige en ekonomiese rantsoen vir beeste vir:
• Ekonomiese aanvulling tydens droogte as daar ‘n ruvoerskaarste is.
• Diere wat op die veld gevoer word om hulle te help om genoegsame voedingstowwe in te kry om hul normale liggaamsfunksies volledig te handhaaf.
Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RDA014 Barnlab Weimeester bees en skaap (Registration Pending)

Konsentraat Reeks

RSH201 Barnlab Lakterende Ooi “Advance” Konsentraat (V 27277)
Barnlab Lakterende Ooi “Advance” Konsentraat is ’n smaaklike produk vir ooie in intensiewe lamstelsels, met die doel om melkproduksie aansienlik te vermeerder. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.
RSH210 Barnlab Skaap Voerkraal HPK (V 27280)
Barnlab Skaap Voerkraal HPK is ‘n hoë kwaliteit proteïenkonsentraat vir uitgroei en afronding van skape. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS501 Barnlab Protein Plus Supplement (V 23314)
Barnlab Protein Plus Supplement is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde (eksklusief hoë rumen-verbyvloei plantproteine) met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS510 Barnlab Aminopass (V 26376)
Barnlab AminoPass is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS520 Barnlab Cotton Excel (V 29842)
Barnlab Cotton Excel is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat met soortgelyke spesifikasies as katoenoliekoek wat gebruik word om diëte wat meer natuurlike proteïen verlang, saam te stel.

Die formule vir bevordering

+27 (012) 664 0484

info@barnlab.co.za

7 Murati Ave Lyttleton Manor Pretoria Suid Afrika