Vleisbees Reeks

Barnlab bied ‘n verskeidenheid van koste-effektiewe, hoë kwaliteit en gebalanseerde aanvullings en voedingsprodukte wat ontwikkel is om beter groei en ontwikkeling by teel- en produksiediere te verseker.  

Die Barnlab Vleisbees aanvullingsreeks is gebaseer op die nuutste navorsing en is eerstens daarop gemik om voedingstoftekorte reg te stel om die benutting van bestaande ruvoerbronne te verbeter en tweedens, aanvullende voedingstowwe te voorsien waar die dier se vereistes vir alle fisiologiese behoeftes gedurende die produksie- en reproduksie fases groter is as wat deur bestaande basis ruvoerbronne/weidings voorsien kan word.  

Die Barnlab Vleisbeespodukte wat in intensiewe vleisbeesproduksiestelsels gebruik word, het ‘n ideale voedingsbalans vir goeie skeletgroei en spierontwikkeling en is geformuleer om optimale gewigstoename, voerinname, gesondheid en reproduksie te teiken. Die produkte word ontwikkel met die nuutste voermodelleringstegnologie om die laagste voerkoste per kg vleis geproduseer, en dus die hoogste wins, te verseker.      

Riviersonderend

Voltooi voerreekse

RSV040 Barnlab Lusern Pille V 31460
RVV215 Barnlab Bultoets Fase D V 15389
  • Barnlab Bultoets Fase D is ‘n hoë kwaliteit volledige rantsoen vir beeste:
    • Beter groei en ontwikkeling van Fase D bulle te verseker.
    • Beter groei en ontwikkeling van verse vir teeldoeleindes en/of jong speenkalwers (<320kg) te verseker.
    • Stoetdiere vir veilings of skoue voor te berei.
  • Vir goeie skelet- en spierontwikkeling. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVV250 Barnlab Volledige Herkouer Beesafrond Voerkraal V 13904

o Barnlab Volledige Herkouer Beesafrond Voerkraal is ‘n hoë kwaliteit volledige rantsoen vir beeste:
 Die afronding van uitskot graad C slagkoeie/bulle, speenkalwers en ander uitskotdiere op somer- of winterveld weiding of in voerkraal wat ruvoer apart gevoer word.
 Aanvulling tydens droogte as daar ‘n ruvoerskaarste is.
o Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.

RVV255 Barnlab Droogtevoer V 16613

o Barnlab Droogtevoer is ‘n kwaliteit volledige en ekonomiese rantsoen vir beeste vir:
 Ekonomiese aanvulling tydens droogte as daar ‘n ruvoerskaarste is.
 Diere wat op die veld gevoer word om hulle te help om genoegsame voedingstowwe in te kry om hul normale liggaamsfunksies volledig te handhaaf.
o Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

RDA014 Barnlab Weimeester bees en skaap Registrasie Hangende

“Backgrounding” Aanvulling Reeks

RVV100 Barnlab “Backgrounding” Weiding V 27940

Barnlab “Backgrounding” Weiding is ‘n klaargemengde energie-proteïen-en-minerale-aanvulling wat geen NPN bevat nie. Backgrounding (Speenkalwers en stoorosse) en uitgroei van jong diere en verskillende klasse stoetdiere op hoë kwaliteit veld- of aangeplante weidings (>12% RP) of met ander hoë kwaliteit ruvoerbronne. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies

RVV101 Barnlab “Backgrounding”Somer V 27279
Barnlab “Backgrounding”Somer is ‘n energie, proteïen en minerale byvoeding, geskik vir uitgroei van jong diere en verskillende klasse stoetdiere op groen somerweidings of met ander medium kwaliteit ruvoerbronne. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVV102 Barnlab “Background” Winter V 27278
Barnlab “Background” Winter word gebruik vir “backgrounding” (Speenkalwers en stoorosse) en uitgroei van jong diere en verskillende klasse stoetdiere op laer kwaliteit veldweidings of met ander laer kwaliteit ruvoerbronne. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

Vleisbeeskonsentrate

RVH100 Barnlab Voerkraal Makro 100 V 17128
Barnlab Voerkraal Makro 100 is ‘n maklik mengbare en hoë kwaliteit gekonsentreerde beesvoerkraal proteïenkonsentraat wat met plaasgeproduseerde grane en ruvoere gemeng kan word om die nuutste voerkraal voertegnologie ekonomies aan te wend. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.
RVH115 Barnlab Beef Feedlot Readymix V 23315
Barnlab Beef Feedlot Readymix is ‘n veelsydige kragvoeraanvulling met heelwat aanwendings wat as ‘n totaal gemengde voer, of apart, met hooi en/of kuilvoer, of op weiding gevoer kan word. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.
RVH215 Barnlab Voerkraal Makro 65 V 24047
Barnlab Voerkraal Makro 65 is ‘n maklik mengbare en hoogs gekonsentreerde hoë kwaliteit beesvoerkraal proteïenkonsentraat wat met plaasgeproduseerde grane en ruvoere gemeng kan word om die nuutste voerkraal voertegnologie ekonomies aan te wend. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.
RVH225 Barnlab Stud Performer 14.5 V 24492

o Barnlab Stud Performer 14.5 is ‘n hoë kwaliteit kragvoeraanvulling vir beeste op somer- en winterveld, of in ‘n kraal, wat dan as ‘n totaal gemengde voer, of apart, met hooi en/of kuilvoer, of op weidings gevoer kan word om:
 Beter groei en ontwikkeling van Fase D bulle te verseker.
 Beter groei en ontwikkeling van verse vir teeldoeleindes en/of jong speenkalwers (<320kg) te verseker.
 Stoetdiere vir veiling of skoue voor te berei.

RVH305 Barnlab Stud Balancer 37 V27934

Barnlab Stud Performer 14.5 is ‘n hoë kwaliteit kragvoeraanvulling vir beeste op somer- en winterveld, of in ‘n kraal, wat dan as ‘n totaal gemengde voer, of apart, met hooi en/of kuilvoer, of op weidings gevoer kan word om:
Beter groei en ontwikkeling van Fase D bulle te verseker.
Beter groei en ontwikkeling van verse vir teeldoeleindes en/of jong speenkalwers (<320kg) te verseker.

RSS501 Barnlab Protein Plus Supplement V 23314

Barnlab Protein Plus Supplement is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde (eksklusief hoë rumen-verbyvloei plantproteine) met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

RSS510 Barnlab Aminopass V 26376
AminoPass is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat wat gebruik word om diëte met ‘n hoë rumen-verbyvloeiproteïen waarde met ‘n optimale aminosuurprofiel saam te stel. Hierdie produk is veral gewild waar verhoogde melk- en wolproduksie, asook spiergroei verlang word. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RSS520 Barnlab Cotton Excel V 29842
Barnlab Cotton Excel is ‘n ureum-vrye hoë proteïenkonsentraat met soortgelyke spesifikasies as katoenoliekoek wat gebruik word om diëte wat meer natuurlike proteïen verlang, saam te stel.

Lekkonsentraat Reeks

RVL416 Barnlab Somerproduksielek HPK 60 V 21887
Barnlab Somerproduksielek HPK 60 is ‘n somerproduksie HPK (groen weidings) wat met mielies, hominy chop of ander grane afgemeng kan word om ‘n somerproduksielek vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie, eerste-kalf verse, droë dragtige koeie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op medium kwaliteit weidings. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies
RVH217 Barnlab Multimix 90 V 27944
Barnlab Multimix 90 is ‘n hoogs gekonsentreerde proteïen (met ‘n redelike konsentrasie natuurlike proteïen) en minerale konsentraat wat gebruik kan word om winteronderhouds- en produksielekke vir beeste te meng tesame met mielies, hominy chop of ander grane wat op die plaas geproduseer of in die omgewing verkry is. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.
RVH218 Barnlab Winterlek HPK 90 V 24502
Barnlab Winterlek HPK 90 is ‘n ekonomiese, hoogs gekonsentreerde proteïen en minerale konsentraat wat gebruik kan word om winteronderhouds- en produksie lekke vir beeste te meng tesame met mielies, hominy chop en ander grane. Sien produkhandleiding vir meng- en voerinstruksies.

Lek Reeks

RVL385 Barnlab Produksielek 25 V 21716
Barnlab Produksielek 25 is ‘n volledige klaargemengde winterproduksielek vir beide beeste en skape vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie/ooie, eerste-kalf verse/lammers, droë dragtige koeie/ooie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL393 Barnlab Somerlek 20 V 24493
Barnlab Somerlek 20 is ‘n volledige klaargemengde somerproduksielek vir beeste en vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie, eerste-kalf verse, droë dragtige koeie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op medium kwaliteit weidings. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL430 Barnlab Produksielek 32 V27276
Barnlab Produksielek 32 is ‘n volledige klaargemengde winterproduksielek vir beeste en vir ekonomiese groei van jonger diere, lakterende koeie, eerste-kalf verse, droë dragtige koeie met suboptimale liggaamskondisie, en ander hoër produserende diere op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies
RVL420 Barnlab Winter Onderhoudslek 45 V 24489
Barnlab Winter Onderhoudslek 45 is ‘n volledige klaargemengde, kostedoeltreffende winteronderhoudslek vir hoofsaaklik droë dragtige koeie met optimale liggaamskondisie op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Begin om die lek verkieslik te voer sodra die weiding se ruproteïeninhoud onder 7% daal om te verseker dat diere hul kondisie behou op laer kwaliteit weidings. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL422 Barnlab Winterlek Prima 45 V 24501
Barnlab Winterlek Prima 45 is ‘n volledige klaargemengde hoër kwaliteit, koste-doeltreffende winteronderhoudslek vir hoofsaaklik die handhawing van gesondheid en reproduksiestatus van droë dragtige koeie met optimale liggaamskondisie op laer kwaliteit weidings/ruvoere. Hierdie produk bevat verhoogde vlakke van natuurlike proteïen en fosfaat vir verbeterde prestasies. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL370 Barnlab Restelek V 24485
Barnlab Restelek is ontwikkel om voedingstekorte en voedingsprobleme op oesreste van somergrane en stoppellande van wintergrane te beperk. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.
RVL433 Barnlab P6 V 15391
Barnlab P6 is ‘n klaargemengde hoë kwaliteit fosfaatlek vir beeste en skape wat tydens die somer of groen maande aan vee voorsien word om hul minerale- en spoormineralebehoeftes te bevredig. Sien produkhandleiding vir voerinstruksies.

Uitvlught

Vryburg

Die formule vir bevordering

+27 (012) 664 0484

info@barnlab.co.za

7 Murati Ave Lyttleton Manor Pretoria Suid Afrika