Wild voer reeks

Wildswinkel feed is a specialised range for game and uses a variety of patented feed technologies and expert intellectual property that creates a unique product in the market. The range is specially formulated for specific species in order to achieve the optimal nutrient supply to reach the full genetic potential.

Riviersonderend

Bobaas Reeks

Bobaas Blaarvreter 16% (V 29055)

Bobaas Blaarvreter 16 bevat ‘n minimum van 16% proteïen en is spesifiek geformuleer vir alle blaarvreters en gemengde vreter wild. Verskaf hoër energievlakke om aan die dier se behoeftes te voldoen. Die proteïene se kwaliteit is hoog om aan die dier se spesifieke aminosuurbehoeftes te voldoen. Bevat verbyvloei-aminosure in spesifieke verhoudings om beter liggaamsgroei, melkproduksie, reproduksie, horinggroei en hoefsterkte te bewerkstelling. Bevat laer veselvlakke vir blaar- en gemengde vreters vir optimale verteerbarheid.

Bobaas Grasvreter 14% (V29054)

Bobaas Grasvreter 14 bevat ‘n minimum van 14% proteïen en is geformuleervir vir alle grasvreters en gemengde vreters. Die produk optimaliseer die unieke vermoë van grasvreters om lae kwaliteit ruvoer te benut en vul weidingstekorte verder aan.

Bobaas Boerekos 12% (V 29053)

‘n Ekonomiese alles-in-een voer wat vir byna enige spesie gevoer kan word. Hierdie voer is ideaal vir die boer wat meer as een spesie in dieselfde kamp aanhou, asook op plase met vlaktewild.

Bobaas plus Reeks

Hierdie gespesialiseerde reeks bied ‘n verskeidenheid van pasgemaakte mengsels vir alle wildspesies.

Wildswinkel bied ook ‘n verskeidenheid van volledige, semi-volledige, konsentraat- en lekaanvullings.

Barnlab Reeks

RWH703 Barnlab Eksoties Wild HPK (V 27945)
RWH750 Barnlab Swartwitpens (V24488)

Uitvlught

RWH703 Barnlab Eksoties Wild HPC (V 27945)
RWH750 Barnlab Swartwitpens (V24488)

Vryburg

Die formule vir bevordering

+27 (012) 664 0484

info@barnlab.co.za

7 Murati Ave Lyttleton Manor Pretoria Suid Afrika